Wat jou kliënte nie wil hoor nie

toortsie.com

Dienslewering het regtig ‘n probleem in SA geword en menige mense kan daarvan getuig. Daar was ‘n ou gesegde dat die kliënt altyd reg is, en dit is sekerlik nie waar nie en baie kliënte verwag die onmoontlike of tree onproffessioneel op. Daar is egter ‘n paar punte wat ek graag wil noem rondom dienslewering en jou kliënt.

Maak jou dienslewering jou prioriteit en jy sal verseker altyd kliënte hê. Dien hulle na die beste van jou vermoë en jy sal ‘n gewaardeerde en lojale kliëntebasis opbou.

Laat jou ja ja wees en jou nee, nee. Dit staan in die Bybel en dit is baie waar. Hou by jou beloftes. As jy vir jou klant iets belowe, kom dit ná, al verg dit wat ook al van jou. Slegs in die alleruiterste geval kan jy vir die klant vra vir uitstel, en dan met ‘n regtig grondige rede waarvoor jy…

View original post 339 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s