Stories oor Hoop

YAHWEH-NISSI

bron : Ousus

Ek plaas ‘n skrywe van Stories oor Hoop deur Benescke Janse van Rensburg rondom Erastus Beukes (Ds Rudi en Elna Beukes van EGK Paarl se seun), wat die week oral op sosiale media verskyn het.
God hoor as ons na Hom roep
Deur Benescke Janse van Rensburg

’n Paar weke gelede het Ras (Erastus) Beukes, ’n 22-jarige Paarliet, saam met twee vriende, Hugo en Mark op ’n seiljag in Singapoer geklim. Hulle opdrag was om die seiljag in Auckland, Nieu-Seeland te gaan aflewer. Die roete is egter uiters gevaarlik weens sterk seestrome, seerowers en terroriste-aktiwiteite.

Terwyl Ras in verlede week alleen op die dek besig was om wasgoed op te hang, wou hy seewater skep om die dek af te spoel. In die proses het hy oorboord geval. Sy pogings om terug by die boot te kom was egter tevergeefs en geskok moes hy toekyk hoe die…

View original post 485 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s