Familiefees

coetzeeblog

Daar was agt van ons. Vyf broers, waarvan twee, nie meer met ons is nie en drie susters. Baie bevoorreg. Streng grootgemaak, goeie dissipline. Tyd en plek vir fiemies en geite, was daar nie juis nie. Soms was dit nie so maklik nie. Pak nou agt woelige kindertjies, in ´n groterige standaard, kar. Ons tydgenote, kon hulle nie juis, sulke ongerieflikhede, voorstel nie. Praat nie eens van vandag se bedorwe “brats” nie. Die opvoeding was goed en so ook die studiegeleenthede. Sekerlik, was daar opofferings van ons ouers. Dankbaarheid, is vandag, die oorheersende gevoel, wat ons oorblywende ses beleef. Weens omstandighede, kon net vyf van ons dit maak, na dié fees toe.

famblog 3famblog 2

Die gedagte, van ´n familiefees, is die afgelope paar jaar, so in die verbygaan, tussen van die niggies, geopper. Dít, is wat ek gehoor het, of van bewus was. Einde verlede jaar, het die oudste suster besluit, dat…

View original post 506 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s