Ek weet hoekom

YAHWEH-NISSI

bron: Ousus

Omdat ek ‘n veearts is, is ek geroep om die tien jaar oue Ierse wolfhond Belker te ondersoek. Die hond se eienaars, Ron en Lisa en hul seuntjie, Shane, was almal baie lief vir Belker en het op ‘n wonderwerk gehoop.

Ek het Belker ondersoek en gevind hy is besig om dood te gaan. Ek het die familie gesê ek kan niks meer vir hom doen nie en het genadedood voorgestel.

Ron en Lisa het gesê hulle dink dit sal goed wees as die sesjarige Shane ook die ondervinding kan meemaak en dat hy dalk iets daaruit sal leer.

Die volgende dag was ons bymekaar om die prosedure by hul huis te doen.
Shane was kalm en het die ou hond vir die laaste keer gevryf. Ek het gewonder of hy verstaan wat aangaan. Binne ‘n paar minute het Belker sag heengegaan.

Die seuntjie het gelyk of hy…

View original post 301 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s