Wanneer jy ‘n sambreel vir ‘n koedoe opslaan

Kouevuur

…want dis te warm in die son en hy is beseer.

Sy wou nie hê ek moet dit op sosiale media deel nie. Want dit gaan nie oor wat ander mense dink nie. Vir haar gaan dit oor die koedoe. Die koedoe het vasgesit in ‘n draad. Sy been het seergekry.

My skoonseun het hom huis toe gebring. Om te kyk of hulle hom kan help. En my meisiekind het besluit dis te warm so in die oopte van die werf. Toe slaan sy vir hom ‘n sambreel op.

Hy het darem al geëet en water gedrink. Ons hoop hy gaan okay wees. En nou deel ek dit maar hier, sodat ek dit altyd kan onthou.

As ‘n mens se kind goed doen in die lewe, weet jy jy het iets reg gedoen en is jy trots. Ek het al baie rede gehad om trots te wees. Maar as jou…

View original post 51 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s