‘n Nuwe seisoen

toortsie.com

FB_IMG_1503304178161 ‘n Skoondogter soos Anna

Kenneth ons kunskind het ‘n paar ernstige verhoudings gehad voordat hy uiteindelik getrou het. Marlè het vir hom gesê sy weier om weer lief te raak vir ‘n meisie van hom, om net teleurgestel en hartseer te wees wanneer die verhouding op die rotse loop. Marlè het hardop gesê wat ons almal in ons harte gevoel het. Toe hy dus die dag ‘n swartkop meisie aan ons kom voorstel, was ons vriendelik maar het nie soos altyd ons harte dadelik vir haar oopgemaak nie.

Die twee het Europa gaan toer, en met die terugkomslag was dit duidelik dat die verhouding heel ernstig was. Ek kon hierdie meisie van hom nie peil nie; sy was nie soos sy vorige meisies sag en vroulik en afhanklik nie. Inteendeel, sy was ‘n fiksheid-instuktriese met ‘n pragtige gespierde liggaam, wat gewigte gestoot het, en nie on tipe kos geeët het…

View original post 407 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s