Uit ons lewens sny

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Ewe skielik lees ek orals blogs raak van mense wat aan die een kant voel dis beter om ongemaklike mense uit hul lewens te sny, en aan die ander kant, blogs waar mense ongekende trauma ervaar oor hulle uit mense se lewens gesny is.

In die kitskultuur waarin ons leef, is dit die maklikste opsie: As iemand nie 100% dink of leef of optree soos ons daarvan hou nie, sny hulle uit ons lewens uit.

Ek wil skree daarteen. Mense, dis nie wat God van ons verwag nie! Die lewe gaan nie om ek en myself nie, maar oor ons. Dit gaan daaroor dat ons mense sal liefhê met hulle foute en al en as daar verskille is, dat ons moeite sal doen om dit reg te maak.

Natuurlik moet ongerymdhede aangespreek word, foute wat ons maak, uitgewys word in liefde sodat ons op die ou end weer bymekaar kan…

View original post 182 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s