Ware VRIENDE is noodsaaklik in ñ mens se lewe

YAHWEH-NISSI

bydrae deur Ousus

ñ Muis loer deur ‘n kraak in die muur van die plaashuis en sien dat die boer en sy vrou besig is om ‘n pakkie oop te maak.

Hy wonder wat se kos daar dalk in die pakkie kan wees. Met skok sien hy dat dit ‘n muisvalletjie is! Hy retireer na die plaaswerf en roep ‘n waarskuwing luid uit:
“Daar is ‘n muisvalletjie in die huis! Daar is ‘n muisvalletjie in die huis!”

Die hoenderhaan het gekloek, in die grond gekrap, sy kop opgelig en gesê:
“Mnr muis, ek besef dat jy baie besorg hieroor is, maar dit raak my glad nie”.

Die muis draai toe na die vark en vertel hom:
“Daar is ‘n muisvalletjie in die huis! Daar is ‘n muisvalletjie in die huis.

Die vark het ook met die arme muis gesimpatiseer en gesê:
“Ongelukkig kan ek niks daaraan doen nie, maar ek…

View original post 373 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s