ONTKLONTING

Abrie dink hardop

Geneem terwyk ek gewag het vir Susan on haar eerste marathon klaar te maak. Met die pragtige veranderende landskap as agtergrond het ek die Here geloof en prys. Sonsopkoms by Simonstad, geneem Sondag 17 Februarie, terwyl ek gewag het vir Susan om haar eerste marathon klaar te maak. Met die pragtige veranderende landskap as agtergrond, het ek die Here geloof en geprys. Na haar tyd van 3 uur 47 minute het Susan dieselfde gedoen (‘n jaar terug was daar ‘n moontlikheid dat sy nie weer sou kon hardloop nie).  To God be the glory

DSC_0042

Hierdie Sondag het ek God in die natuur beleef en verlede Sondag (10 Feb) het ek ‘n besonderse geloofsversterkende belewenis tydens ‘n erediens (nagmaal) gehad. Ek was besig om die wyn te drink toe die gedagte by my opkom dat soos wat die medikasie Wafarin die klonte uit my longe “was” sodat ek fisies kan lewe, so kom die bloed van Christus en was die klonte uit my verhouding met Hom sodat ek nie net weer onder die bewuswording kan kom dat ek ewig…

View original post 811 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s