Is joghurt sommer net joghurt?

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Vir jare het ons laevet joghurt gebruik, versoet. Ek lees nou die dag iewers dat so ‘n versoete bakkie laevetjoghurt eintlik net ‘n bakkie suiker is. Dit maak vir my sin, al die voedingswaarde is uitgehaal en ‘n klomp suiker is bygevoeg om smaak te gee.

Toe raak ons aan die Bant en skree vir volroomjoghurt. Die suiwelmaatskappye gee gehoor en kort voor lank is daar volroomjoghurt, dubbelroomjoghurt, met of sonder suiker.

Vandat ek nou weer meer betrokke is by ons melkstal en daar gereeld vir my ‘n bottel ekstra volroom Jerseymelk gebring word vir die honde, het my kop weer oortyd begin werk. Wat verhoed my om my eie joghurt te maak?

Oom Google word onmiddellik geraadpleeg en vriendinne gee raad en net daar ontstaan Toortsie, die Joghurtmaker. Die vennote se ogies sien net Dollars, Toortsie gaan nou (in hulle koppe) die mark oorval met Toortsiejoghurt, maar Toortsie stel dit…

View original post 420 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s