Ja, dis harde werk / Yes, it’s hard work

Dis Ekke

Cabestana Africana (furry-ridged triton) Cabestana Africana (furry-ridged triton)

AFRIKAANS: Nou, my liewe blogvriende, kan julle sien dat ek wel van strand tot strand loop, die golwe geniet, die son opsuig en die skulpies optel en so aan, al die dinge wat gewoonlik onder die etiket van “vakansie” gelys word, maar eintlik is dit harde werk! 😄

Die foto hierbo is geneem in Southport met ons eerste besoek aan ons nuwe dorp se strand, en kyk net die kosbare skat wat daar in die vlak waters gelê het. Die skulp, nie die nagemaakte crocs nie! Kyk gerus na nog skulpies wat ons opgetel het op die webtuiste wat ons vandag vrygestel het. 

ENGLISH: Now, my dear blogger friends, you’ve seen in my blogs how I’m walking from beach to beach, enjoying the waves, soaking up the sun, collecting shells and so on, all the things that are usually listed under the “holiday” label, but actually it’s hard work! 😄

View original post 199 more words

One thought on “Ja, dis harde werk / Yes, it’s hard work

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s