Iemand vermoor die duiwel!!??

Bali Drome

(fotos:Google Images)CatUnderBed

Hierdie was defnitief my eerste gedagte op my heel eerste nag in Bali. Ek glo dat daar ñ duiwel is, die Bybel se duiwel. Ek kon net nie glo dat ek hom toe in Bali moes kom raakloop nie, en dit terwyl iemand hom vermoor! Op my kamer se dak.

Menigte gedagtes het deur my gegaan. Hoekom nou? Ek het dit nie raakgelees dat hy doodgemaak word deur iemand hier op aarde nie. En sê nou hy wen??? Gaan hy by my venster probeer inklim…hoe gaan hy lyk…

Defnitief in stukke gekap ter oordeel aan sy gille…

4893244287_d42c607d74_b

Uit respekte vir hierdie klein lyf met sy enorme stem, bly hy net Die Bali Gecko. Geen vertaling nie, want hy verdien al die respek wat na sy kant toe kom. Toe nie die duiwel homself gewees nie, net ñ verspotte klein geitjie tipe ding wat in menigte gruwelflieks speel…

View original post 191 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s