GOEIE GENADE…..

Kom kyk n bietjie hier ....

Wow “REEKS VERNEUKER” ek het dit nou net raakgelees in n Huisgenoot Artikel.

Uiteindelik het ek n beskrywende woord vir die man waarmee ek 17jr getroud was, in die verre, verre verlede.

My storie is heel waarskynlik identies aan miljoene ander vroue se stories daarom sal ek nie my ‘ex reeks verneuker’ se storie hier vertel nie, sulke mans verdien in elk geval nie die aandag nie.

En jaaaa ek weet dit kom voor in beide geslagte maar aangesien ek nog net met n man getroud was kan ek nie uitspraak lewer oor die dames se ogies wat so dwaal nie.

Hoekom daar altyd van dwalende ogies gepraat word gaan my gesonde verstand te bowe, dis die lyf die hande die verstand, alles dwaal.

Al waarsku jy ander vroue daarteen, sal of wil hulle jou nie glo nie, nee wat, hulle wil self seerkry.

So n persoon verander nooit van…

View original post 144 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s