Dierlike Grafsteensangers

Awethentiq®

Dit het toe mos by Russell begin, hy wat nie ons meisiekind kon uitlos nie. Vlekkie, so ‘n klein Foksie. Toe sit hy op haar vas en daar kom toe groot drama.

Ses welpies is gebore, maar twee is honnehemel toe nog voordat hulle die Riemland kon aanskou.

Begrafnis, met groot somberheid. Die buurt se kinders is daar, rent-a-crowd onder dwang. Tania is in standerd vyf en vat nie nee vir ‘n antwoord nie.

Monique, Sandra, Elodi en haar sussie Leanae, die twee telge naasaan. Hennie, Tania se kleinsus Marchelle en Jeanine. Ook Die Fillistyn, tweejarige woelwater. Hy is Russell’ se baas, as ‘n Jack Russell ooit een sou kon hê.

En Boorgat. Van bloudraad gemaak, of dalk doringdraad. By die bek langs moet dit lemmetjiesdraad kon wees, daardie kant was skerp. Boorgat is uit wel, ‘n boorgat, gered toe hy ‘n welpie was. Herman was dalk sy kleinbasie. Maar…

View original post 75 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s