‘n Skewe spieël

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Sy staan in die voëlnes se kombuisdeur; Marlè met haar krulhare en blou oë. “Het mamma nie altyd vir ons gesë een ding roep ‘n ander nie?” Ek skud my kop, “yep, dit is soos dit werk.” “Nouwel, daardie spieël in die badkamer het ‘n vreeslike rimpeleffek in ons huis veroorsaak, en die einde is nog nie in sig nie” sê sy. Ek kannie besluit of sy bly of moedeloos is nie.

Die een spieël in die groothuis se spaarbadkamer gee al vir jare probleme. Hy bly skeeftrek, en al skoonseun se planne om van hom ‘n ordentlike spieël te maak, het tot dusvêr misluk. Hy is al vervang, maar tevergeefs; skeef trek hy skeef. En toe, ‘n paar Saterdae gelede gaan koop skoonseun weer ‘n spieël, maar nog voordat hy kans kan kry om hom teen die muur vas te sit skop ons vyftienjarige kleinseun – wat op hierdie…

View original post 430 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s