Kom klim Tafelberg saam met my!

Abrie dink hardop

Ek sou al verlede week die vrae en kompleksiteite aanspreek wat ontstaan het danksy die Tarentale se nes van 30 eiers op my erf in suburbia.  Ek vermoed egter dat hierdie storie teen volgende week meer sinvol gaan wees en daarom staan dit oor.

Ek vertel eerder ‘n streslose storie (heeltemal stresloos – al wat mens moet seker van maak is om nie van die berg af te val nie – dus moenie op die rand van jou stoel sit nie…). Dit is eintlik ‘n comic, want ek lewer net chronologies kommentaar op die fotos. Deesdae word ‘n comic in ‘n ander formaat en met ‘n veredelde prys aangebied onder die literêr klinkende naam van grafiese novelle. Ek sou egter nie hierdie plotlose verhaal verhef tot ‘n aanlyn grafiese novelle nie. Hierdie is ‘n “Kom klim Tafelberg saam met my en ‘n paar vriende waarvan jy ook een is” verhaal…

View original post 938 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s