Kom Hop(s) saam met my!

Abrie dink hardop

“Ek veronderstel dit is jou plaas hierdie!”

Ek kyk op en sien ‘n kragtig geboude boer jonger as ek, doelgerig met ‘n graaf in die hand na my toe aangestap kom. Wel nee dit is nie my plaas nie. Ons bly in Highlands Lodge wat in ‘n bergkloof bo Waboomskraal geleë is. Die plaasgemeenskap Waboomskraal is sowat 18 km buite George, net na die Outeniqua-pas in die rigting van Oudtshoorn. Dit is die Hopsproduserende area in Suid- Afrika.  Hierdie lappie grond is nogal belangrik vir bierdrinkers want al SAB se Hops kom hiervandaan. Alhoewel ek sekerlik ‘n aandeel in die welvaart van omgekrapte aanstappende boer het (ek het darem al ‘n bier of 2 in my lewe gedrink het en selfs die ‘n temalied “when we drink Castle” saam met ander gidse in die Kangogrotte gesing terwyl ons ‘n lyk gedra het… sien Die mooi jong Amerikaanse dokter, die rugbesering…

View original post 959 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s