Vryheidsponcho

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Toe Karen Adendorff op die Ons Hekel Facebookgroep vertel het dathierdie poncho se patroonin die Vrouekeur verskyn, was ek onmiddellik verlief daarop en het die tydskrif loop koop. Hierdie poncho móét ek vir my hekel! When I saw this wonderful pattern of a poncho, I wastemptedto make one myself, I just couldn’t help it!

Ek was egter met ‘n ander projek besig wat binne ‘n sekere tyd moes klaarkom, so die poncho moes maar vir eers wag. Op ‘n stadium het ek die eerste wolle gaan koop, mooi kleure wat bymekaar pas.
Maarrr ek ontdek toe nog ‘n paar ánder bolletjies wol by die huis en haak toe weer heeltemal uit. Hoe moes daai wolletjies nou voel? Die voorgeskrewe 6 kleure word toe 9 en ja, nie almal is volgens die kleurwiel nie.

Toortsie raak waaghalsiger by die dag. Eers was dit dieAskieskombers toe die

View original post 126 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s