BREAK THE SILENCE …..

Kom kyk n bietjie hier ....

Break the Silence …

Ek was maar stil die laaste rukkie, nie genoeg tyd gehad vir blog nie, of laat ek dit eerder so stel, nie veel lus gehad om te blog nie, die koppie was te vol van ander dinge.

Die laaste paar weke was maar redelik besig en stressvol, hierdie tyd van die jaar gaan dit gewoonlik so, so baie dinge wat afgehandel moet word, by die werk veral want ons sluit Desember vir ons jaarlikse vakansie.

So ja dit was wild en woes, nog steeds, maar met nog net twee en n halwe week oor kan ek so n bietjie begin relax.

By die huis ook maar die gewone stress, aai die dinge wat n Moederhart darem maar moet deurgaan en verwerk, dis n wonder dat ons spesie dit maak verby die forties.  Maar ja, ons is sterk, hard maar tog ook so bleddie sag.

Nog n…

View original post 326 more words

Advertisements

One thought on “BREAK THE SILENCE …..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s