Reblogging

deur Toortsie

Reblogging. Iets wat ek nog nooit gedoen het nie, maar die keer of wat wat iemand al een van my stukkies ‘reblog’ het, vir my geweldige vreugde gegee het. Om die waarheid te sê, ek het nog nie eintlik veel daaroor gedink nie.

Nou het ‘Wag ‘n bietjie‘ vir my ‘n heel nuwe blik op ‘reblogging’ gegee. Hy maak dit sy werk om oulike blogs te ‘reblog’ en WAT ‘n plesier is dit nie! Hy het my nou al gelei na die oulikste blogs waarvan ek niks weet nie, want hoe kan ons nou van almal weet? WordPress blogs. Blogs wat toevallig net nie op die oomblik wanneer ek kyk, onder nuutste of bestes lê nie, of dalk nie by die Afrikaanse blogs wys nie! Dis soos ‘n nuwe wêreld wat oopgaan.

Lees verder..

6 thoughts on “Reblogging

  1. Iewes het ek jou laaste kommentaar verloor, sal gaan soek as ek op my rekenaar werk. Oor faceboek. Deur ‘n faceboekblad stel jy blogs voor aan ‘n heel nuwe gemeenskap, die faceboekmense, wat nie noodwendig blogs lees of daarvan weet nie. Dit neem ‘n ruk om aan die gang te kom, maar ek dink nogals daar is ‘n plek daarvoor. Dankie vir hierdie reblog.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s