moenie se ek het julle nie gewaarsku nie
deur Wag ‘n Bietjie Eergisteraand omstreeks 21:00 het ek ‘n drukking gevoel in my linker flank. Stelselmatig het die pyn erger geraak en nadat ek louwarm water met bietjie appelwynasyn (apple cider vinegar) gedrink het so teen elf-uur die aand gaan lê. Gisteroggend toe ek net na drie-uur wakker word was die drukking en die […]